GENEALOGICAL
RESEARCH

Ek is ‘n vryskut genealogiese navorser sedert 2004, wat vanuit Stellenbosch werk. Ek gebruik spesifiek die primêre bronne, met ander woorde gemeenterekords van die Afrikaanse kerke van die hele land, vir my navorsing.

Hierdie is die betroubaarste bronne beskikbaar en inligting wat deur mense op die internet verkry is, moet liefs hierteen geverifieer word. Ek kan help met die saamstel van stambome en met die versameling van inligting vir die opstel van familieboeke.

Sterfkennisse kan ook opgesoek word. Kleiner navrae, soos die opsoek van een doop, huwelik of sterfkennis, is welkom.

Kontak my gerus met enige navraag.

-----------------------------------------------------------------------------------------------

I am a freelance genealogical researcher since 2004 and based in Stellenbosch. I specifically make use of primary resources, in other words, the baptismal and marriage records of the congregations of all the Afrikaans denominations in the country.

These resources are the most reliable and should be used to verify any information found by people on the internet. I can assist with the compiling of information for a family tree or book or simply to find the direct line to the progenitor.

Death notices can also be looked-up. I am happy to assist with smaller enquiries involving, for example, a single baptism, marriage or death notice.

Please don’t hesitate to contact me for assistance with your ancestral search.

-----------------------------------------------------------------------------------------------

Cecile van der Westhuysen
BA (Stellenbosch), B.Bibl Hons (Stellenbosch)

cecilevdw@telkomsa.net

-----------------------------------------------------------------------------------------------

Terugvoer van kliënte / Feedback from customers:

“Baie dankie Cecile vir die kosbare inligting wat jy vir my versamel het uit die George en Mosselbaai doop- en huweliksregisters. Omdat ek ver van Gisa af is, was dit nie vir my moontlik om hierdie registers persoonlik deur te werk voor my De Swardt register moes verskyn nie. Met jou deeglike werk kon ek selfs op die laaste nippertjie 'n verlore skakel invoeg waarna ons jare op soek was. Ek waardeer daardie ekstra myl wat jy altyd bereid is om vir my te loop.” Willietta de Swardt

“Meeting you in Stellenbosch was really a bonus. I can’t thank you enough for all the hard work and research that you have done on the Cilliers family. All that information can now be used to put the whole picture together – literally we have a photograph of the family with their names so now we could link them together.” Marina N

“Ek is so opgewonde, voel of ek op en af kan spring. Uiteindelik sal al die geheimsinnigheid iets van die verlede wees. Dan kan ons begin met die Schlechter-familie van wie ek hoop om meer inligting te verskaf met die wegtrek.” Elize C

“Dear Cecilia, what can I say? I was absolutely stunned when I opened your email, then struggled to see the screen through the tears. You have found so much and I am very grateful. To have names and dates at last...” Yvette H

© Family History Research. All rights reserved. Developed by JCW Hosting